Logos Multilingual Portal

Select Language



Ennio Flaiano (1910-1972)

Best known for the work he did in conjunction with Fellini, Italian screenwriter Ennio Flajano and his most frequent collaborator Tullio Pinelli penned many scripts during the '50s and '60s.
Before coming to films, the Pescara-born Flajano was an architect, a professional writer, a drama critic, and an author. Fellini appreciated Flajano's deft humor, wry cultural observations, and subtly and used the writer to help pen some of his best films including La Strada (1954) and La Dolce Vita (1960)


alles wat ek nie weet nie, het ek op skool geleer
as die volke hulself beter geken het, sou hulle kon leer om hulleself te haat
as iemand nie meer koud, honger of bang is nie, is hy ontevrede
as jy jou wil uitdruk met behulp van \'n voorbeeld, sal ek niks daarvan verstaan nie
daar is talle maniere om te arriveer; die beste is om nie te vertrek nie
die ergste wat met \'n genie kan gebeur, is dat hy verstaan word
die Italianers is altyd gereed om die oorwinnaars te hulp te snel
die kuns is ’n kapitaalbelegging, kultuur ’n alibi
ek is nie \'n kommunis nie. Ek kan dit nie bekostig nie
groot liefdesverhoudings begin op ’n duidelik herkenbare wyse: sodra jy haar sien, vra jy: wie is daardie tert?
in my liefdesverhale het berou altyd ná die tyd gekom, deesdae gaan dit daaraan vooraf
liefde? Miskien mettertyd, soos ons onsself slegter leer ken
mislukking het na my kop gegaan
my kat doen wat ek graag wil doen, met minder literatuur
onvergeetlike dae in ’n mens se lewe tel maar vyf of ses in totaal – die ander is net daar om die lewe op te vul
reklame verbind altyd oortolligheid met plesier